Nicolas de Lacaille | |
Portret van Nicolas-Louis de Lacaille deur Melle Le Jeuneux in 1762
| |
Gebore | Rumigny, Frankryk | 15 Maart 1713
---|---|
Oorlede | 21 Maart 1762 (op 49) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frans |
Vakgebied | Sterrekunde en Geodesie |
Nicolas-Louis de Lacaille (Rumigny, 15 Maart 1713 – Parys, 21 Maart 1762), voorheen soms de la Caille gespel, was 'n Franse geestelike wat as die grondlegger van die wetenskaplike bestudering van die sterrekunde en weerkunde in Suider-Afrika beskou kan word.